Mandriva Linux

Die inhoud van hierdie CDROM is die Kopiereg © 2003-2005 Mandriva S.A. en andere. Kyk asb. na die individuele kopieregboodskappe in elke bronkodepakket vir distribusieregulasies. Die distribusieregulasies van die programme waar die kopiereg deur Mandriva voorbehou word, kan in die COPYING lêer gelees word.

Mandriva Linux en sy logo is handelsmerke van Mandriva S.A.


  1. Lêergidsstruktuur
  2. Installasie
  3. Bronkode
  4. Ondersteuning
  5. Kontak


1. Lêergidsstruktuur

Hier lêergids is as volg gestruktureer:

|--> media/  
|   |--> main/ hoof binêre pakkette
|   |--> contrib/ contrib binêre pakkette
|   `--> media_info/ paketmetadata
|--> install/  
|   |--> extra/ installeringsadvertensiebeeldmateriaal
|   |--> images/ selflaaibeelde
|   |--> stage2/ installasiegeheueskyfbeelde
|      `--> live/ installasieprogramlêers
|--> isolinux/ isolinux-selflaaibeelde
|--> doc/ installasie instruksies in verskeie tale
|--> dosutils/ installasie nutsprogramme vir DOS
|--> misc/ bronkodelêers, installasiebome
|--> VERSION huidige weergawe nommer
|--> COPYING kopiereg informasie
|--> INSTALL.txt installasie instruksies
`--> README.txt hierdie lêer in teks

Indien u na 'n partisie of NFS volume gaan spieël, het u alles nodig in "install/" vir installasieverwante lêers, en alles n in "media/" vir pakkette, sowel as die isolinux-beelde in "isolinux/".

[bokant van hierdie van bladsy]


2. Installasie

Sien die install.htm lêer.

BELANGRIKE AANPASBAARHEIDSKENNISGEWING:

Mandriva Linux is gebou met spoedoptimisasies vir Pentiumklasverwerkers (Pentium(tm) en aanpasbare verwerkers, AMD K6, Cyrix M2, PIII...) en derhalwe SAL DIT NIE op ouer i386 en i486 rekenaars werk nie.

[bokant van hierdie van bladsy]


3. Bronkode

Al die Mandriva Linux spesifieke pakkette kom met volledge bronkode op die bronkode-CD (PowerPack uitgawe).

Gebruik asb. ons FTP bedieners vir bronkode.

In gevalle waar u nie gemaklike Internettoegang het nie, kan Mandriva die bronkodeargief vir u stuur vir 'n nominale fooi.

[bokant van hierdie van bladsy]


4. Ondersteuning

Vir dié wat oor webtoegang beskik, kyk by

Vir toegang tot die eposlyste by

Indien u nie webtoegang het nie, kan u steeds inteken op die hoofeposlys. Stuur eenvoudig 'n epos aan [email protected] met " subscribe newbie " in die liggaam van die boodskap.

[bokant van hierdie van bladsy]


Indien u nie dokumentasie saam met hierdie produk ontvang het nie, kan u die Mandriva Linux PowerPack Uitgawe (heelwat Mandriva Linux CD's + Installasie- & Gebruikershandleidings en postinstallasie ondersteuning!) by ons verspreiders koop op:

[bokant van hierdie van bladsy]


5. Kontak

Mandriva kan bereik word by:

[bokant van hierdie van bladsy]